
Следвай
4
Anton Myburgh - Boer en Sy Roer
49
27.02.2011
Sit jou hand op die ploeg
In die son sal jy swoeg
Want die boer en sy roer
Word nooit moeg om te ploeg
As hy staan staan hy sterker as ’n rots
Sit jy kettings om sy taal
Sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond
Jy speel met bom se lont
In die son sal jy swoeg
Want die boer en sy roer
Word nooit moeg om te ploeg
As hy staan staan hy sterker as ’n rots
Sit jy kettings om sy taal
Sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond
Jy speel met bom se lont
Виж повече
Виж по-малко